Verpleegsuster Kira Louw gaan werk op die Sea Nymph-toerskip sodat sy van ’n teisteraar af weg kan kom. Sy en die aantreklike dokter Albert Dorell is dadelik aangetrokke tot mekaar maar albei het voorbehoude. Kira is nou lugtig vir mans. Albert se pa se ryk familie op Malta het op sy ma neergesien en sy ouers is geskei. Vroue is net so aangetrokke tot Alber t as wat mans tot Kira is. Sal die liefde seëvier?
Romantische fictie
Kuhusu mwandishi
Malene Breytenbach woon in Stellenbosch met haar man, Willie. Sy het al byna vyftig romanses geskryf. Sy skryf ook romans, kortverhale en koerantartikels en lewer gereeld resensies vir tydskrifte en koerante.
Unaweza kusikiliza vitabu vilivyonunuliwa kwenye Google Play wakati unatumia kivinjari cha kompyuta yako.
Visomaji pepe na vifaa vingine
Ili usome kwenye vifaa vya wino pepe kama vile visomaji vya vitabu pepe vya Kobo, utahitaji kupakua faili kisha ulihamishie kwenye kifaa chako. Fuatilia maagizo ya kina ya Kituo cha Usaidizi ili uhamishe faili kwenye visomaji vya vitabu pepe vinavyotumika.