Maya en die operaster

· Penguin Random House South Africa
ኢ-መጽሐፍ
131
ገጾች
ብቁ
የተሰጡት ደረጃዎች እና ግምገማዎች የተረጋገጡ አይደሉም  የበለጠ ለመረዳት

ስለዚህ ኢ-መጽሐፍ

Die aantreklike man wat in Maya se gastehuis tuisgaan, is toe nie wie hy sê hy is nie. Hy is wêreldberoemd. Maya is vasbeslote om nie een van die vroue te word wat voor hom swymel nie.

ስለደራሲው

Malene Breytenbach woon in Stellenbosch met haar man, Willie. Hulle het een dogter, Karen, wat met Barry Botha getroud is en daar is nou twee kleinkinders, Mia en James. Sy het by die Universiteit Stellenbosch gewerk toe haar eerste romanse, Palmyra herleef, in 2005 deur LAPA Uitgewers gepubliseer is. Sedertdien is byna vyftig van haar romanses (kontemporêr, medies en histories) deur LAPA en Tafelberg (NB) Uitgewers gepubliseer. Sy geniet dit terdeë om romanses te skryf. Tans skryf sy voltyds. Sy skryf ook romans, kortverhale en koerantartikels en lewer gereeld resensies vir tydskrifte en koerante.

ለዚህ ኢ-መጽሐፍ ደረጃ ይስጡ

ምን እንደሚያስቡ ይንገሩን።

የንባብ መረጃ

ዘመናዊ ስልኮች እና ጡባዊዎች
የGoogle Play መጽሐፍት መተግበሪያውንAndroid እና iPad/iPhone ያውርዱ። ከእርስዎ መለያ ጋር በራስሰር ይመሳሰላል እና ባሉበት የትም ቦታ በመስመር ላይ እና ከመስመር ውጭ እንዲያነቡ ያስችልዎታል።
ላፕቶፖች እና ኮምፒውተሮች
የኮምፒውተርዎን ድር አሳሽ ተጠቅመው በGoogle Play ላይ የተገዙ ኦዲዮ መጽሐፍትን ማዳመጥ ይችላሉ።
ኢሪደሮች እና ሌሎች መሳሪያዎች
እንደ Kobo ኢ-አንባቢዎች ባሉ ኢ-ቀለም መሣሪያዎች ላይ ለማንበብ ፋይል አውርደው ወደ መሣሪያዎ ማስተላለፍ ይኖርብዎታል። ፋይሎቹን ወደሚደገፉ ኢ-አንባቢዎች ለማስተላለፍ ዝርዝር የእገዛ ማዕከል መመሪያዎቹን ይከተሉ።