’n Wetenskaplike benadering

· Penguin Random House South Africa
4.7
3 ግምገማዎች
ኢ-መጽሐፍ
192
ገጾች
ብቁ
የተሰጡት ደረጃዎች እና ግምገማዎች የተረጋገጡ አይደሉም  የበለጠ ለመረዳት

ስለዚህ ኢ-መጽሐፍ

Leandi Steyn keer terug na die Kaap om seker te maak dat haar broerskind, Madelein, versorg is. Vanuit die staanspoor bots sy met Madelein se voog, dokter Leon Hattingh. Volgens haar is hy ‘n gevoellose wetenskaplike met ‘n rekenaar in plaas van ‘n hart in sy borskas. Wanneer Leandi per ongeluk in Leon se arms beland, vind sy uit dat die koue wetenskaplike haar lyf aan die brand steek met sy mond en hande. Sy stem in om met hom te trou, slegs ter wille van Madelein, maar is vasbeslote om nie haar nuwe man se bed te deel nie. Maar dis nie so maklik om Leon se wetenskaplike benadering, én sy sjarme, te weerstaan nie ...

ደረጃዎች እና ግምገማዎች

4.7
3 ግምገማዎች

ስለደራሲው

p>Elize Davies is in Potchefstroom gebore, het in Durban en Brakpan grootgeword en is terug otchefstroom toe om te leer om ’n tale-juffrou te word. In Vanderbijlpark, waar sy vir baie jare skoolgehou het, het sy haar Engelsman ontmoet. Hulle is na ’n blitsromanse getroud en ná al die jare maak hy nog vir haar die motordeur oop, vryf haar voete wanneer hulle moeg is en dra koffie aan wanneer sy haar stories skryf. Vier kinders, baie vreugde, hartseer, liefde en lewenslesse later, woon sy en haar gesin tans in Skotland en verlang steeds na Suid- Afrika.

ለዚህ ኢ-መጽሐፍ ደረጃ ይስጡ

ምን እንደሚያስቡ ይንገሩን።

የንባብ መረጃ

ዘመናዊ ስልኮች እና ጡባዊዎች
የGoogle Play መጽሐፍት መተግበሪያውንAndroid እና iPad/iPhone ያውርዱ። ከእርስዎ መለያ ጋር በራስሰር ይመሳሰላል እና ባሉበት የትም ቦታ በመስመር ላይ እና ከመስመር ውጭ እንዲያነቡ ያስችልዎታል።
ላፕቶፖች እና ኮምፒውተሮች
የኮምፒውተርዎን ድር አሳሽ ተጠቅመው በGoogle Play ላይ የተገዙ ኦዲዮ መጽሐፍትን ማዳመጥ ይችላሉ።
ኢሪደሮች እና ሌሎች መሳሪያዎች
እንደ Kobo ኢ-አንባቢዎች ባሉ ኢ-ቀለም መሣሪያዎች ላይ ለማንበብ ፋይል አውርደው ወደ መሣሪያዎ ማስተላለፍ ይኖርብዎታል። ፋይሎቹን ወደሚደገፉ ኢ-አንባቢዎች ለማስተላለፍ ዝርዝር የእገዛ ማዕከል መመሪያዎቹን ይከተሉ።