’n Man vol verrassings

· Penguin Random House South Africa
ኢ-መጽሐፍ
208
ገጾች
ብቁ
የተሰጡት ደረጃዎች እና ግምገማዎች የተረጋገጡ አይደሉም  የበለጠ ለመረዳት

ስለዚህ ኢ-መጽሐፍ

Ses jaar gelede het Mia-Mari ’n duur pynlike les geleer: agter Wynand se sjarme en sy aantreklike uiterlike skuil ’n agterbakse plannemaker wat nie vertrou kan word nie. Wat hy gedoen het is onvergeeflik. Haar hart is immuun teen seerkry en sy durf nie toelaat dat hy weer deur haar skanse breek nie maar Wynand het die mag om haar hart ’n tweede keer te vernietig.

ስለደራሲው

Elize Davies is in Potchefstroom gebore, het in Durban en Brakpan grootgeword en is terug Potchefstroom toe om te leer om ’n tale-juffrou te word. In Vanderbijlpark, waar sy vir baie jare skoolgehou het, het sy haar Engelsman ontmoet. Hulle is na ’n blitsromanse getroud en ná al die jare maak hy nog vir haar die motordeur oop, vryf haar voete wanneer hulle moeg is en dra koffie aan wanneer sy haar stories skryf. Vier kinders, baie vreugde, hartseer, liefde en lewenslesse later, woon sy en haar gesin tans in Engeland en verlang steeds na Suid-Afrika.

ለዚህ ኢ-መጽሐፍ ደረጃ ይስጡ

ምን እንደሚያስቡ ይንገሩን።

የንባብ መረጃ

ዘመናዊ ስልኮች እና ጡባዊዎች
የGoogle Play መጽሐፍት መተግበሪያውንAndroid እና iPad/iPhone ያውርዱ። ከእርስዎ መለያ ጋር በራስሰር ይመሳሰላል እና ባሉበት የትም ቦታ በመስመር ላይ እና ከመስመር ውጭ እንዲያነቡ ያስችልዎታል።
ላፕቶፖች እና ኮምፒውተሮች
የኮምፒውተርዎን ድር አሳሽ ተጠቅመው በGoogle Play ላይ የተገዙ ኦዲዮ መጽሐፍትን ማዳመጥ ይችላሉ።
ኢሪደሮች እና ሌሎች መሳሪያዎች
እንደ Kobo ኢ-አንባቢዎች ባሉ ኢ-ቀለም መሣሪያዎች ላይ ለማንበብ ፋይል አውርደው ወደ መሣሪያዎ ማስተላለፍ ይኖርብዎታል። ፋይሎቹን ወደሚደገፉ ኢ-አንባቢዎች ለማስተላለፍ ዝርዝር የእገዛ ማዕከል መመሪያዎቹን ይከተሉ።