Tom en die aaklige toebroodjie

· Pan Macmillan South africa
电子书
32
符合条件
评分和评价未经验证  了解详情

关于此电子书

’n Splinternuwe reeks vir beginnerlesers propvol humor, avonture en karakters waarmee jong lesers sal kan identifiseer. Jig! Tom verstaan nie wat aangaan nie. Hoekom kry hy skielik elke dag aaklige toebroodjies vir skool? Sy ma weet mos hy hou nie van tuna nie! Het die tweeling dalk iets daarmee te doen ...?

作者简介

Jaco Jacobs is die skrywer van meer as 270 boeke vir kinders en meer as twee miljoen kopieë van sy boeke is reeds verkoop. Hy spog met 47 bekronings vir sy werk en van sy boeke is vertaal in Engels, Nederlands, Italiaans en Portugees. Twee van sy boeke is tot films verwerk. Jaco woon in Bloemfontein saam met sy vrou, Elize, sy dogters, Mia en Emma, drie honde, ’n kat en ’n troetelluislang.

AlIstair Ackermann is sedert 2001 werksaam as ’n illustreerder Hy illustreer kinderboeke, opvoedkundige boeke en ontwikkel karakters vir verskeie kliënte. Hy het al verskeie toekennings vir sy werk ontvang . Hy woon in Kaapstad saam met sy vrou en kinders.

为此电子书评分

欢迎向我们提供反馈意见。

如何阅读

智能手机和平板电脑
只要安装 AndroidiPad/iPhone 版的 Google Play 图书应用,不仅应用内容会自动与您的账号同步,还能让您随时随地在线或离线阅览图书。
笔记本电脑和台式机
您可以使用计算机的网络浏览器聆听您在 Google Play 购买的有声读物。
电子阅读器和其他设备
如果要在 Kobo 电子阅读器等电子墨水屏设备上阅读,您需要下载一个文件,并将其传输到相应设备上。若要将文件传输到受支持的电子阅读器上,请按帮助中心内的详细说明操作。