Seestrome

· Penguin Random House South Africa
ኢ-መጽሐፍ
192
ገጾች
ብቁ
የተሰጡት ደረጃዎች እና ግምገማዎች የተረጋገጡ አይደሉም  የበለጠ ለመረዳት

ስለዚህ ኢ-መጽሐፍ

Tanya koop blindelings ’n huis in Dwarskersbos om weg te kom van Ben Lategan nadat sy hul verlowing verbreek het. Sy hoop om hier beheer oor haar lewe te neem en die skade te verwerk wat Ben in haar siel uitgekerf het. Sy het skaars nes geskop, toe ontmoet sy vir Ryno. Hy is alles wat Ben nie was nie, en te gou sukkel sy om haar hart vir haarself te hou. Die verlede se tentakels is egter nog nie afgekap nie, en haar probleem met vertroue dreig om hul verhouding te verwoes, veral toe ’n ou liefde uit Ryno se verlede onverwags haar opwagting maak. Sal die liefde hierdie keer die verlede se skade kan oorwin?

ስለደራሲው

Judy Troskie het grootgeword op die destydse Wes-Transvaalse vlaktes. As alleenkind het haar verbeelding sy eie prentjies begin teken wat jare later in haar volwasse lewe voortgesit is in die geboorte van lewende karakters in haar verhale. Sy het hulle geskep, asem ingeblaas en dan teruggestaan om slegs hul lewensdans neer te pen. Sy en haar man woon in Phalaborwa en die simbiose van die bos sorg vir die nodige inspirasie.

ለዚህ ኢ-መጽሐፍ ደረጃ ይስጡ

ምን እንደሚያስቡ ይንገሩን።

የንባብ መረጃ

ዘመናዊ ስልኮች እና ጡባዊዎች
የGoogle Play መጽሐፍት መተግበሪያውንAndroid እና iPad/iPhone ያውርዱ። ከእርስዎ መለያ ጋር በራስሰር ይመሳሰላል እና ባሉበት የትም ቦታ በመስመር ላይ እና ከመስመር ውጭ እንዲያነቡ ያስችልዎታል።
ላፕቶፖች እና ኮምፒውተሮች
የኮምፒውተርዎን ድር አሳሽ ተጠቅመው በGoogle Play ላይ የተገዙ ኦዲዮ መጽሐፍትን ማዳመጥ ይችላሉ።
ኢሪደሮች እና ሌሎች መሳሪያዎች
እንደ Kobo ኢ-አንባቢዎች ባሉ ኢ-ቀለም መሣሪያዎች ላይ ለማንበብ ፋይል አውርደው ወደ መሣሪያዎ ማስተላለፍ ይኖርብዎታል። ፋይሎቹን ወደሚደገፉ ኢ-አንባቢዎች ለማስተላለፍ ዝርዝር የእገዛ ማዕከል መመሪያዎቹን ይከተሉ።