Rendesvouz in Santa Cruz

· Penguin Random House South Africa
ኢ-መጽሐፍ
192
ገጾች
ብቁ
የተሰጡት ደረጃዎች እና ግምገማዎች የተረጋገጡ አይደሉም  የበለጠ ለመረዳት

ስለዚህ ኢ-መጽሐፍ

Samantha Loots se man verlaat haar vir sy sekretaresse nadat sy nie vir hom ’n kind kon gee nie. Hartgebroke en vasberade om nooit weer ’n man in haar lewe toe te laat nie vertrek sy na die Kanarie-eilande vir ’n drie maande lange navorsingsprojek. Daar probeer Raymond Visser sy bes om haar van haar voorneme te laat vergeet ... Sal sy die pynlike letsels van haar huwelik en kindertyd kan vergeet en Raymond toelaat om haar nuwe lewensvreugde te gee?

ስለደራሲው

Judy Troskie het grootgeword op die destydse Wes-Transvaalse vlak­tes. As enkelkind het haar verbeelding sy eie prentjies begin teken wat jare later in haar volwasse lewe voortgesit is in die geboorte van lewende karakters in haar verhale. Sy het hulle geskep, asem ingetrek en dan teruggestaan om slegs hul lewensdans neer te pen. Sy en haar man woon in Phalaborwa en die simbiose van die bos sorg vir die nodige inspirasie.

ለዚህ ኢ-መጽሐፍ ደረጃ ይስጡ

ምን እንደሚያስቡ ይንገሩን።

የንባብ መረጃ

ዘመናዊ ስልኮች እና ጡባዊዎች
የGoogle Play መጽሐፍት መተግበሪያውንAndroid እና iPad/iPhone ያውርዱ። ከእርስዎ መለያ ጋር በራስሰር ይመሳሰላል እና ባሉበት የትም ቦታ በመስመር ላይ እና ከመስመር ውጭ እንዲያነቡ ያስችልዎታል።
ላፕቶፖች እና ኮምፒውተሮች
የኮምፒውተርዎን ድር አሳሽ ተጠቅመው በGoogle Play ላይ የተገዙ ኦዲዮ መጽሐፍትን ማዳመጥ ይችላሉ።
ኢሪደሮች እና ሌሎች መሳሪያዎች
እንደ Kobo ኢ-አንባቢዎች ባሉ ኢ-ቀለም መሣሪያዎች ላይ ለማንበብ ፋይል አውርደው ወደ መሣሪያዎ ማስተላለፍ ይኖርብዎታል። ፋይሎቹን ወደሚደገፉ ኢ-አንባቢዎች ለማስተላለፍ ዝርዝር የእገዛ ማዕከል መመሪያዎቹን ይከተሉ።