Noodvlug vir haar hart

· Penguin Random House South Africa
ኢ-መጽሐፍ
192
ገጾች
ብቁ
የተሰጡት ደረጃዎች እና ግምገማዎች የተረጋገጡ አይደሉም  የበለጠ ለመረዳት

ስለዚህ ኢ-መጽሐፍ

Dokter Isabelle Cronjé geniet haar loopbaan as vlugdokter, al bevind sy haar dikwels in die skadu van haar pa, die hospitaalgroep se grootbaas. Dan rig een van haar ekskêrels sy visier op haar pa se pos en skielik is Isabelle se loopbaan en lewe in gevaar. Haar enigste bondgenoot is die lugambulans se dodelik aantreklike instaanvlieënier, Benjamin, maar hy het sy eie bagasie. Gaan Benjamin haar deur hierdie onstuimige vlug kan stuur of is hy inderwaarheid die oorsaak van haar probleme?

ስለደራሲው

Jaco Versfeld is ’n bedreigde spesie: ’n Manlike liefdesverhaalskrywer. Bedags werk hy as verslaggewer en ná ure gee hy sy verbeelding vrye teuels wanneer hy liefdesverhale uitdink. Hy en sy vrou het drie kinders en hulle woon in Pretoria waar hy spook om sy laatlam deur die laerskool te kry.

ለዚህ ኢ-መጽሐፍ ደረጃ ይስጡ

ምን እንደሚያስቡ ይንገሩን።

የንባብ መረጃ

ዘመናዊ ስልኮች እና ጡባዊዎች
የGoogle Play መጽሐፍት መተግበሪያውንAndroid እና iPad/iPhone ያውርዱ። ከእርስዎ መለያ ጋር በራስሰር ይመሳሰላል እና ባሉበት የትም ቦታ በመስመር ላይ እና ከመስመር ውጭ እንዲያነቡ ያስችልዎታል።
ላፕቶፖች እና ኮምፒውተሮች
የኮምፒውተርዎን ድር አሳሽ ተጠቅመው በGoogle Play ላይ የተገዙ ኦዲዮ መጽሐፍትን ማዳመጥ ይችላሉ።
ኢሪደሮች እና ሌሎች መሳሪያዎች
እንደ Kobo ኢ-አንባቢዎች ባሉ ኢ-ቀለም መሣሪያዎች ላይ ለማንበብ ፋይል አውርደው ወደ መሣሪያዎ ማስተላለፍ ይኖርብዎታል። ፋይሎቹን ወደሚደገፉ ኢ-አንባቢዎች ለማስተላለፍ ዝርዝር የእገዛ ማዕከል መመሪያዎቹን ይከተሉ።