Lentemelodie

· Penguin Random House South Africa
ኢ-መጽሐፍ
208
ገጾች
ብቁ
የተሰጡት ደረጃዎች እና ግምገማዎች የተረጋገጡ አይደሉም  የበለጠ ለመረዳት

ስለዚህ ኢ-መጽሐፍ

’n Voël in ’n kou sing steeds
Ali Grey se lewe is aan skerwe. Haar skitterloopbaan as sangeres in New York is
in die weegskaal, want na ’n ongeluk is haar spraak aangetas en sy het ’n lelike
litteken aan haar wang. Hoe kan God dit aan haar doen? Maar dan verskyn haar
jeugliefde, Jason Vermeulen, weer in haar lewe en hy oortuig haar om by hom in
die stad te bly sodat sy behandeling vir haar beserings kan ontvang. Sy worstel
om haar geloof te behou ten spyte van alles en wanneer sy begin herstel, kan sy
nie besluit of sy wil teruggaan Amerika toe of nie.
Wil Jason haar daar hê? Hy sê niks en die onsekerheid maak haar gek. Moet sy
teruggaan New York toe of moet sy by hom bly? Kan sy die besluit op haar eie
neem, of moet sy vertrou dat God ’n groter plan met haar lewe het?

ስለደራሲው

Skryf was nog altyd ’n deel van Madelie Human se lewe, maar sy het eers op vyftig ernstig begin skryf. ’n Vriendin het haar uitgedaag om fiksie te skryf, en romanse was die logiese keuse omdat dit haar gunstelinggenre is om te lees. In 2008 publiseer LAPA haar eerste Romanza en dit wen ’n Woordveertjie. Madelie is nou ’n gevestigde skrywer met meer as dertig Romanzas op haar kerfstok.

ለዚህ ኢ-መጽሐፍ ደረጃ ይስጡ

ምን እንደሚያስቡ ይንገሩን።

የንባብ መረጃ

ዘመናዊ ስልኮች እና ጡባዊዎች
የGoogle Play መጽሐፍት መተግበሪያውንAndroid እና iPad/iPhone ያውርዱ። ከእርስዎ መለያ ጋር በራስሰር ይመሳሰላል እና ባሉበት የትም ቦታ በመስመር ላይ እና ከመስመር ውጭ እንዲያነቡ ያስችልዎታል።
ላፕቶፖች እና ኮምፒውተሮች
የኮምፒውተርዎን ድር አሳሽ ተጠቅመው በGoogle Play ላይ የተገዙ ኦዲዮ መጽሐፍትን ማዳመጥ ይችላሉ።
ኢሪደሮች እና ሌሎች መሳሪያዎች
እንደ Kobo ኢ-አንባቢዎች ባሉ ኢ-ቀለም መሣሪያዎች ላይ ለማንበብ ፋይል አውርደው ወደ መሣሪያዎ ማስተላለፍ ይኖርብዎታል። ፋይሎቹን ወደሚደገፉ ኢ-አንባቢዎች ለማስተላለፍ ዝርዝር የእገዛ ማዕከል መመሪያዎቹን ይከተሉ።