Krok en Dil gaan skool toe

· Pan Macmillan South africa
ኢ-መጽሐፍ
67
ገጾች
ብቁ
የተሰጡት ደረጃዎች እና ግምገማዎች የተረጋገጡ አይደሉም  የበለጠ ለመረዳት

ስለዚህ ኢ-መጽሐፍ

Krok hou van speel ... maar hy hou nie daarvan as iemand hom kielie nie.

Dil hou van skool ... maar hy hou nie van stilsit nie.

Dil hou van Krok. En Krok hou van Dil.

Krok en Dil is beste maats ... en hulle sal jou laat skater van die lag!

Krok en Dil gaan skool toe bevat drie skreeusnaakse strokies: Krok gaan skool toe, Sit stil, Dil! en Hik! Die grafiese roman is perfek vir beginnerlesers!

ስለደራሲው

Jaco Jacobs is the author of more than 260 books and more than a million copies of his books have been sold. His work has been awarded 46 times. His books have been translated into English, Dutch, Italian and Portuguese. He has been nominated for the Carnegie Medal twice and two of his books have been adapted to film. Jaco lives in Bloemfontein with his wife, Elize, their daughters, Mia and Emma, three dogs, a cat and a pet python.

Nadia du Plessis is die eienaar van Bvbblegvm Illustrations en woon in Kaapstad. Sy het ’n BA-graad in Visuele Kommunikasie-ontwerp. Al haar illustrasies word met die hand geteken en digitaal ingekleur - die perfekte balans tussen haar eerste liefde, kuns, en haar tweede liefde, ontwerp. As sy nie ’n illustreerder was nie, sou sy graag voltyds blomme wou pluk of katte streel.

ለዚህ ኢ-መጽሐፍ ደረጃ ይስጡ

ምን እንደሚያስቡ ይንገሩን።

የንባብ መረጃ

ዘመናዊ ስልኮች እና ጡባዊዎች
የGoogle Play መጽሐፍት መተግበሪያውንAndroid እና iPad/iPhone ያውርዱ። ከእርስዎ መለያ ጋር በራስሰር ይመሳሰላል እና ባሉበት የትም ቦታ በመስመር ላይ እና ከመስመር ውጭ እንዲያነቡ ያስችልዎታል።
ላፕቶፖች እና ኮምፒውተሮች
የኮምፒውተርዎን ድር አሳሽ ተጠቅመው በGoogle Play ላይ የተገዙ ኦዲዮ መጽሐፍትን ማዳመጥ ይችላሉ።
ኢሪደሮች እና ሌሎች መሳሪያዎች
እንደ Kobo ኢ-አንባቢዎች ባሉ ኢ-ቀለም መሣሪያዎች ላይ ለማንበብ ፋይል አውርደው ወደ መሣሪያዎ ማስተላለፍ ይኖርብዎታል። ፋይሎቹን ወደሚደገፉ ኢ-አንባቢዎች ለማስተላለፍ ዝርዝር የእገዛ ማዕከል መመሪያዎቹን ይከተሉ።