Heeltemal seker

· Penguin Random House South Africa
4.0
1 ግምገማ
ኢ-መጽሐፍ
208
ገጾች
ብቁ
የተሰጡት ደረጃዎች እና ግምገማዎች የተረጋገጡ አይደሉም  የበለጠ ለመረዳት

ስለዚህ ኢ-መጽሐፍ

Hy’s aggressief, onvriendelik en befoeterd, by tye sommer doodgewoon ongeskik … Linda Nagel beland onbeplan op ’n afgeleë wildreservaat in Zambië waar Ben Lategan, vryskutwildfotograaf, haar kry. Hy vermoed sy is ’n joernalis wat op sy spoor is en hy haat joernaliste. Toevallig ís sy een. Maar sy weet nie wie Ben Lategan is nie. Sy herstel ná ’n motorongeluk en het geheueverlies van die afgelope twee jaar. Sy sê egter nie vir hom daarvan nie. Hy begin haar tog mettertyd vertrou en begin haar saamneem wanneer hy die wild gaan afneem. ’n Gemeensaamheid ontwikkel tussen hulle, totdat sy filmspan met verdoemende getuienis daar opdaag.

ደረጃዎች እና ግምገማዎች

4.0
1 ግምገማ

ስለደራሲው

Elize Davies is in Potchefstroom gebore, het in Durban en Brakpan grootgeword en is terug Potchefstroom toe om te leer om ’n tale-juffrou te word. In Vanderbijlpark, waar sy vir baie jare skoolgehou het, het sy haar Engelsman ontmoet. Hulle is na ’n blitsromanse getroud en ná al die jare maak hy nog vir haar die motordeur oop, vryf haar voete wanneer hulle moeg is en dra koffie aan wanneer sy haar stories skryf. Vier kinders, baie vreugde, hartseer, liefde en lewenslesse later, woon sy en haar gesin tans in Engeland en verlang steeds na Suid-Afrika.

ለዚህ ኢ-መጽሐፍ ደረጃ ይስጡ

ምን እንደሚያስቡ ይንገሩን።

የንባብ መረጃ

ዘመናዊ ስልኮች እና ጡባዊዎች
የGoogle Play መጽሐፍት መተግበሪያውንAndroid እና iPad/iPhone ያውርዱ። ከእርስዎ መለያ ጋር በራስሰር ይመሳሰላል እና ባሉበት የትም ቦታ በመስመር ላይ እና ከመስመር ውጭ እንዲያነቡ ያስችልዎታል።
ላፕቶፖች እና ኮምፒውተሮች
የኮምፒውተርዎን ድር አሳሽ ተጠቅመው በGoogle Play ላይ የተገዙ ኦዲዮ መጽሐፍትን ማዳመጥ ይችላሉ።
ኢሪደሮች እና ሌሎች መሳሪያዎች
እንደ Kobo ኢ-አንባቢዎች ባሉ ኢ-ቀለም መሣሪያዎች ላይ ለማንበብ ፋይል አውርደው ወደ መሣሪያዎ ማስተላለፍ ይኖርብዎታል። ፋይሎቹን ወደሚደገፉ ኢ-አንባቢዎች ለማስተላለፍ ዝርዝር የእገዛ ማዕከል መመሪያዎቹን ይከተሉ።