Nรก jare in Kenia en Malawi, het Alma Carstens en haar man die Afrika-stof van hul voete afgeskud. Sedert 2015 woon hulle in Bangkok, Thailand. Stories skryf en lees was nog altyd vir haar meer as net โn stokperdjie; deesdae is dit โn noodsaaklikheid wat help met die verlange na hul kinders in die Kaap. Sy is dol oor reis, goeie wyn, โn kaggelvuur en die see.