Kondensmelk

· Elle-reeks Book 1 · LAPA Publishers · Narrated by Karen Augusta
3.0
2 reviews
Audiobook
4 hr 15 min
Unabridged
Ratings and reviews aren’t verified  Learn More
Want a 25 min sample? Listen anytime, even offline. 
Add

About this audiobook

Superhipermega-aaklig. Dis hoe Elle voel oor die vakansie wat voorlê. En daar is ’n paar baie goeie redes waarom sy so voel:
1. Beskaafde mense hou nie vakansie in ’n tent in die diepste bosse van Botswana nie.
2. Sy mis haar twee beste vriende, Estelle en Chanelle, en die winkels en partytjies in die stad.
3. Zero selfoonontvangs.
4. Die familie en haar pa en ma se universiteitsvriende, die Mosterts, kom sak en pak saam.
5. Die Mosterts se twee irriterende, beterweterige, chauvinistiese, kondensmelkdrinkende seuns, Divan en Alex. Twee dorpsjapies. Twee koshuisbrakke. Wat haar boonop ignoreer. Vir háár, Elle-Belle. Geen normale ou met gesonde hormone het haar nog ooit geïgnoreer nie.
Maar in die bosse van Botswana ontdek Elle boonop ’n nare geheim oor haar ouers ... en teen wil en dank moet sy die twee seuns beter leer ken. Kondensmelk is die eerste boek in die gewilde Elle-reeks.
Vervaardig deur Mic Drop Media. Voorgelees deur Karen Augusta.

Ratings and reviews

3.0
2 reviews
Liztique
November 6, 2023
I LOVE IT SUO MACH.
Did you find this helpful?

About the author

Karen Augusta is a radio presenter at Ekurhuleni FM in South Africa, celebrity master make-up artist and fashion expert.

Rate this audiobook

Tell us what you think.

Listening information

Smartphones and tablets
Install the Google Play Books app for Android and iPad/iPhone. It syncs automatically with your account and allows you to read online or offline wherever you are.
Laptops and computers
You can read books purchased on Google Play using your computer's web browser.