Google-steundienste

3,8
23,6 k resensies
1+
Aflaaie
Inhoudgradering
PEGI 3
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie app

Met die Google-steundiensprogram (GSS) kan jy jou Android-toestelskerm met 'n Google-kliëntediensagent deel vir 'n gepersonaliseerde steundienservaring. As jy GSS op jou toestel het, kan die agent jou nooi om jou skerm te deel en jou met aantekeninge op die skerm begelei om jou probleem makliker en vinniger op te los. Die agent sal nie jou toestel kan beheer terwyl jy jou skerm deel nie, maar sal jou skerm kan sien om hulle instruksies te help verduidelik. Jy kan enige tyd heeltemal ophou om jou skerm te deel, of dit laat wag.

Hierdie program is vooraf op Pixel-toestelle, sowel as Nexus-toestelle met Android 7.1.1 of hoër, geïnstalleer; dit kan op die meeste toestelle met Android 5.0 of hoër geïnstalleer word. Hierdie program kan nie vanself begin nie en word net gebruik wanneer 'n Google-kliëntediensagent 'n uitnodiging na die gebruiker stuur om hul skerm te deel.
Opgedateer op
31 Okt. 2022

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van jou gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Geen data word met derde partye gedeel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars datadeling verklaar
Hierdie app kan die volgende datasoorte insamel
Persoonlike inligting, Boodskappe en 4 ander data
Data word geënkripteer tydens oorgang

Graderings en resensies

3,9
22,9 k resensies

Wat's nuut

– Deel jou skerm met Google-kliëntediens op die meeste toestelle met Android 5.0 en hoër weergawes.

– Foutoplossings.