Die toetsweergawe van 'n heeltemal vanlyn openbare vervoer-roete-app. Jy hoef net die kaarte by die huis af te laai, en daar gaan jy — jy het die kaart, die vervoerdata en 'n volwaardige router!
Let daarop dat dit amper 'n toetsweergawe is; baie oplossings is voorlopig.